Article 05. Leipoldt se koggelmannetjies



There are Agama atra (koggelmander) in all our village gardens, benefitting from the insects visiting the plants. 

Leipoldt se koggelmannetjies Koggelmanders is ratse reptele wat veral tussen rotse hou. Hulle vreet insekte en kan in ’n mate kleur verander om by die omgewing aan te pas.

Die mannetjie se kop raak blouer in paartyd en as hy opgewonde is. Die wyfie lê haar langwerpige eiers in ’n gat en krap dit weer toe. 

Al die dorpstuine lok insekte en soos Leipoldt geskryf het, “al die koggelmannetjies / kom om fees te vier”.

SHOULD YOU WANT TO KNOW MORE